Eerstehulp Kruie-Lysie vir Kinderkampe

Posted by on Feb 5, 2015 in Interesting Reads

In hierdie artikel lys ek ‘n hele aantal handige kruie teenoor spesifieke kwale, wat ‘n mens met ‘n geruste gemoed saam kan stuur op kinderkampe. Hierdie kruie behandel bykans enige onmiddelike aangeleentheid. Indien verbetering nie spoedig te bespeur is nie, is dit wys om professionele raad by ‘n kruiekundige of dokter in te win. Die dosisse kan aangepas word vir volwassenes. Dis ook lekker om hierdie kruie saam te neem op toere en vakansie!...

Read More