COVID-19 & My Samevattende Opinie rakende Drie Vrae tydens Wintermaande

Posted by on May 9, 2020 in Interesting Reads, Uncategorized

COVID-19 & MY SAMEVATTENDE OPINIE RAKENDE DRIE VRAE TYDENS WINTERMAANDE  1.) Wat doen ek (en my gesin) om siekte, onder andere COVID-19, te voorkom?  Ons kies om te glo ~ ook dat dit nie waar is dat daar nie geneesmiddels is vir sekere siektes, soos COVID -19, nie. Die mediese wetenskap het miskien nie antwoorde nie, maar dit beteken nie daar is nie middels wat gebruik kan word nie. Ons glo in die enigste Waarheid soos in die Woord vervat. Ons bid saam en hou aan...

Read More

Artemisia afra (Wildeals) & Artemisia annua (Wormwood)

Posted by on May 9, 2020 in Interesting Reads

ARTEMISIA AFRA (Wildeals) & ARTEMISIA ANNUA (Wormwood) Artemisia Afra “▪︎Wilde als word al vir eeue deur die inheemse bevolking van Suider Afrika gebruik vir medisinale doeleindes” “▪︎Wilde als het ‘n antiseptiese, antiwurm en narkotiese werking en word gebruik om pyn en koors, wurms, hardlywigheid, hoes, keelseer, griep en geelsug te behandel.” (ROBERTS, MARGARET. 2000. Alles oor Kruie. Struik Uitgewers. Kaapstad.)...

Read More