Eerstehulp Kruie-Lysie vir Kinderkampe

Posted by in Interesting Reads

In hierdie artikel lys ek ‘n hele aantal handige kruie teenoor spesifieke kwale, wat ‘n mens met ‘n geruste gemoed saam kan stuur op kinderkampe. Hierdie kruie behandel bykans enige onmiddelike aangeleentheid. Indien verbetering nie spoedig te bespeur is nie, is dit wys om professionele raad by ‘n kruiekundige of dokter in te win.

Die dosisse kan aangepas word vir volwassenes. Dis ook lekker om hierdie kruie saam te neem op toere en vakansie!

Eerstehulp Kruie-Lysie vir Kinderkampe

Begin van siekte/sinus/verkoue/griep/hoofpyn as gevolg van sinus
Echinacea; Thyme; Elder Flower; Vit C (2000mg 4-6 x per dag vir dag of twee)
15 druppels van elk in min water 2-3maal/dag

Hoes/bronchitis
Echinacea; Thyme; Sage; Liquorice; Vit C (2000mg 4-6 x per dag vir dag of twee)
15 druppels van elk in min water 2-3maal/dag

Mondsere/keelseer/mangelontstekening/laringitis
Echinacea; Sage; Rosemary; Myrrh; Vit C (2000mg 4-6 x per dag vir dag of twee)
15 druppels van elk in min water 2-3maal/dag

Oorpyn as gevolg van sinus/vog
Echinacea; Thyme; Elder Flower; Wormwood; Lemon Balm; Vit C (2000mg 4-6 x per dag vir dag of twee)
15 druppels van elk in min water 2-3maal/dag. Net 10 druppels van Wormwood.

Maagpyn/krampe/naarheid/hoofpyn
Catnip; Lemon Balm; Peppermint; Fennel
Indien infeksie teenwoordig voeg Liquorice by
15 druppels van elk in min water 2-3maal/dag

Koors (en onseker wat koors veroorsaak)
Echinacea, Lemon Balm, Catnip, Myrrh, Wormwood
15 druppels van elk in min water 2-3maal/dag. Net 10 druppels van Wormwood.

Allergie√ę
Veral Nettle & Elder Flower, maar kan Echinacea byvoeg
15 druppels van elk in min water 2-3maal/dag

Insekbyte soos perdebysteke
Fennel; Milk Thistle; Echinacea drink (15 druppels van elk in min water 2-3maal/dag)
Echinacea & Marigold salf uitwendig

Snye & Oop Wonde
Stop bloed met Nettle (Uitwendig)
Weleda Poeier  (graze and Weeping Wound Powder)
Marigold salf

Verstuiting/spierpyn/bloukolle/ens
ABC Olie (ook goed vir spinnekopbyte) of ABC Jel

    1 Comment

  1. I think this is a real great forum post.Much thanks again. Manjarrez

Post a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *