The Vine

“I am the vine; you are the branches. If you remain in me and I in you, you will bear much fruit; apart from me you can do nothing.” (John 15:5 NIV)

The Vine is ‘n roeping. ‘n Skeppingsdoel. ‘n Droom gebore uit ‘n traumatiese insident. Uit lewensveranderende gebeurtenisse. Uit geestelike groei.

Elkeen van ons se stories klink anders. Maar die kern van ons getuienisse bly onveranderd – Waar die mens en die wetenskap se antwoorde ophou, daar is GOD.

The Vine is daar vir ieder en elk. Sonder onderskeid.

Kom woon een of meer van die gereelde gratis funksies by.

Spandeer ‘n oomblik in die tuin saam met ‘n vriendin(ne) of familie.

Teken jou getuienis op in ons Getuienisboek.

Deel in ‘n Bybelstudiegroep, Getuienisgroep, Tienergeleentheid, Kinderpret, of Damesgroep.

Loer tussen al die boeke, kruie en geskenke.

Geniet ‘n gratis koffie/tee/water. Bring jou eie versnaperinge.

Kom met jou insette en voorstelle. Dis ‘n gemeeskapsprojek. Dis ‘n saam-reis.
Kom spreek lewe saam met ons. En geniet die groei.

My gebed is dat elkeen wat The Vine besoek, ongekende vreugde en vervulling hier sal ervaar.

No products were found matching your selection.