Gardening Sessions
Gardening Sessions for Children allow children to learn to love plants (especially herbs), insects, animals & nature as a whole, in a playful way and in a safe environment.
This is the ideal outing for homeschoolers, playgroups and small kindergartens.
Gardening sessions are presented by Suzaan Wolmarans. She has her Diploma in Nature Management (Centurion Academy) and has extensive knowledge about nature. Best of all, she has a special knack for working with children.
Gardening sessions are presented in English and/or Afrikaans for children aged between 5 and 14. Please let us know if you have younger children. Suzaan will let you know if she can accommodate them. They will enjoy tagging along.
Gardening sessions are R150.00 per child (group discounts and family packages available) and include the following:
One hour of interactive learning;
All needed to complete a project (to be decided in advance);
Continued supervision of children during the session;
Pure Herbal Fruit Juice;
Play Together & Learn Together in a Safe Environment.
Parents are welcome to visit the shop during the gardening sessions and enjoy a free tea or coffee on the porch or in the little garden at the kiosk.
Please take note of the following:
Parents will not be allowed in the garden with children during the session. Parents are welcome to view the area beforehand. We find that working with children alone is a lot easier. It also gives parents a well-deserved break.
Tuinsessies vir Kinders gee aan kinders die geleentheid om op ‘n speelse manier lief te raak vir plante (veral kruie), insekte, diere & die natuur as geheel.
Dit is die ideale uitstappie vir tuisskolers, speelgroepies en klein kleuterskole.
Die sessies word aangebied deur Suzaan Wolmarans. Sy het haar Diploma in Natuurbestuur (Centurion Akademie) en het verrykende kennis oor die natuur. Beste van alles is dat sy ‘n spesiale aanleg het om met kinders te werk.
Sessies word aangebied in Afrikaans en/of Engels vir kinders tussen die ouderdomme van 5 en 14 jaar. Laat gerus weet indien die kinders jonger is. Suzaan sal besluit of sy hulle kan akkommodeer. Hulle geniet dit ook!
Byeenkomste beloop R150.00 per kind (groepafslag & familiepakette beskikbaar). Koste sluit in:
Een uur van interaktiewe leer;
Alle benodigdhede vir die voltooi van ‘n projek (waarop vooraf besluit word);
Volgehoue toesig oor kinders tydens die sessie;
Suiwer Kruie-Vrugtesap;
Saam-Speel & Saam-Leer in ‘n Veilige Omgewing.
Ouers is welkom om die winkel te besoek gedurende die tuinsessie en ‘n gratis tee of koffie op die stoep of in die tuintjie by die kiosk, te geniet.
Let asb op die volgende:
Ouers sal nie tydens die sessie toegelaat word in die tuin waar die sessie aangebied word nie. Ouers is welkom om die area vooraf te besigtig. Ons vind dat dit heelwat makliker is om met kinders alleen te werk. Dit gee ouers ook ‘n welverdiende blaaskansie.