Inleidende Kursus tot Kruie
*** Let asb daarop dat die kursus vir 2024 reeds volbespreek is. Kontak ons asb sou jy op die lys wil kom vir 2025 se kursus ***
Datums vir 2024
16 Januarie ~ Inleiding to Kruie & Kruiekunde
13 Februarie ~ Klassifikasie van Kruie & Gebruik
12 Maart ~ Kruie & die Liggaam
16 April ~ Aromaterapie
14 Mei ~ Winterkure
18 Junie ~ Stres & Angs
16 Julie ~ Detoks & Gewig
13 Augustus ~ Kinders, Vroue & Bejaardes
17 September ~ Bach Middels
15 Oktober ~ Eerstehulp
12 November ~ Leefstyl
3 Desember ~ Afsluiting
Tyd
09h00 ~ 12h00
Koste
Registrasiefooi ~ R400.00
Voorgeskrewe Handboek ~ R595.00
Sessies ~ R300.00/Sessie (11 Sessies)
(Afsluiting is gratis)
Besprekings en Navrae ~ WhatsApp is verkieslik
Karen Wolmarans
083 296 6310