Kruiekursus 2026 is die vierde en laaste Inleidende Kursus tot Kruie wat ek gaan aanbied.
Inleidende Kursus tot Kruie
Kruiekursus
Inleiding to Kruie & Kruiekunde
Klassifikasie van Kruie & Gebruik
Kruie & die Liggaam
15 September ~ Bach Blomkure
20 Oktober ~ Eerstehulp
17 November ~ Leefstyl
1 Desember ~ Afsluiting
Koste vir die Kruiekursus
Kruiekursus Sessies ~ R400.00/Sessie

