Kruie Van Die Bybel
Kruie van die Bybel ~ ‘n Studie
Datums vir 2026
Let asseblief op dat byeenkomste op een Woensdagoggend ‘n maand van 9h00 tot 11h00 gehou word.
9 September 2026
14 Oktober 2026
11 November 2026
2 Desember 2026
Stuur gerus ‘n WhatsApp aan my (Karen) op 083 296 6310, indien jy graag wil bywoon.
Koste beloop R50.00 per sessie
No products were found matching your selection.

